Die Vrystater Koerant
Michelle se Kombuis is ‘n storie van hoop vir enige boervrou. Só sê Michelle Britz, ‘n entrepreneur van die distrik Ficksburg, en nou onder die toptien finaliste vir AfriForum se Entrepreneur van die Jaar-kompetisie. Michelle se onderneming wat klaarbereide gesinsetes voorsien, het in Februarie 2019 in erge droogtetyd ontkiem, vertel sy. “Ek het gevoel ek […]